Nasionale Belastingbetalers Unie

National Taxpayers Union

Gebruiker

Stuur vir ons nuus

Nuusbrief

Name:
Email:


Peiling

Hoe vind jy jou munisipaliteit?
 

Wie is aanlyn?

Nuusflits

Raak vandag nog betrokke by die

Nasionale Belastingbetalers Unie.

Sluit aan by die webwerf en bly

ophoogte van gebeure wat elkeen raak.

Benut die forum om gebeure in jou area 

uit te lig en te bespreek.

 

 

Statistiek

Besoekers: 87130
Tuisblad
Case Study - Elundini (Ugie and Maclear) PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 September 2008

The Elundini Ratepayers Forum called itself ‘Gatvol’ which expressed its frustrations with the lack of service delivery and apathy from the municipality.  Earlier this year they declared a dispute with their local municipality on the following grounds:

 

Lees verder...
 
Wetgewer looi VS-rade PDF Druk E-pos
Donderdag, 28 Augustus 2008

Hierdie artikel kom uit die Volksblad van Augustus 28 en is deur Dirk Kok geskryf:

Munisipale leiers van tien Vrystaatse munisipaliteite is in ’n gesamentlike wetgewerkomiteesitting behoorlik die leviete voorgelees, omdat hulle hulle nie aan bindende wetgewerbesluite oor hul geldprobleme en bestuursprobleme steur nie.


Laaste opdatering ( Woensdag, 17 September 2008 )
Lees verder...
 
Press report PDF Druk E-pos
Woensdag, 20 Augustus 2008

This is a press report published by Media24 concerning the NTU being discussed in Parliament.

 

Protes-weerhouding van munisipale dienstegelde

kwel ANC

20/08/2008             Sake24

 

Antoinette Slabbert,

Die ANC is diep bekommerd oor die groeiende protes teen swak munisipale dienslewering wat gestalte vind in die weerhouding van dienstegeld.


Laaste opdatering ( Maandag, 27 Oktober 2008 )
Lees verder...
 
Press statement issued by the National Taxpayers Union PDF Druk E-pos
Maandag, 18 Augustus 2008

August 18th 2008.

Is intimidation the new form of electioneering in South Africa?

The following case study of recent events in Colesberg has been sent to you
in order to illustrate a worrying trend in the ruling party's attitude to
South Africa's Constitution.
Lees verder...
 
Konsep belastingbeleid PDF Druk E-pos
Saterdag, 19 Julie 2008
Vinbd aangeheg die konsep belastingbeleid. Deel met ander Landelike areas in die hoop om hierdie konsep te vestig oor 'n baie wyer area. Kan ek vra dat julle dit vermeerder en versprei onder  veral die boere  binne die  NBU?
 
Laai dit hier af
Laaste opdatering ( Saterdag, 19 Julie 2008 )
 
Riglyne op grond waarvan die begroting van u munisipaliteit kan afkeur en verwerp PDF Druk E-pos
Maandag, 14 Julie 2008
Aangeheg die NBU se dokument waarin die riglyne gegee word op grond waarvan u die begroting van u munisipaliteit kan afkeur en verwerp.
 
In u verwerpings brief kan u eis dat die munisipaliteit skriftelik bewys moet lewer dat aan elkeen van die vereistes, wat in die dokument vervat is, aan voldoen is.
 
Laaste opdatering ( Woensdag, 17 September 2008 )
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 7 van 25
 
Joomla Templates by Joomlashack